At the beginning, SciMathUS turned life upside down. The
pace of learning and class time were doubled. Being part of SciMathUS is giving
me time to adjust to this all. Ethan Dumas
Ek kan nie die rigting van die wind verander nie, maar ek
kan altyd my seil aanpas sodat ek my bestemming kan bereik. ‘n Nuwe omgewing,
vreemde mense, ‘n hele nuwe wêreld om my. Dit het in ‘n oogwink verander. Die
vreemdelinge het vinnig vriende geword en ek voel nou baie gemaklik in my nuwe
omgewing en pas goed aan. Bernadette
Madell
Aanpassing is altyd moeilik vir die mense, want jy moet jou
ou maniere van dinge doen, verander. Die aanpassing by SciMathUS was baie
groot, maar tog goed vir my.
Ek dink dat tyd die grootste aanpassing is wanneer jy op
Universiteit kom. As jy kan aanpas met die tyd is jy ‘n wenner. Dean
Christians
“If you run, you stand a chance of losing, but if you don’t
run, you’ve already lost.” Never give up. Sometimes courage doesn’t always
roar. It is the little voice that says I’ll try again tomorrow. Blanché Williams
No comments:
Post a Comment